Limited Time Sale$19.79 cheaper than the new price!!
| Management number | 219234580 | Release Date | 2026/05/03 | List Price | $13.20 | Model Number | 219234580 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as tweehonderd skrywes een van Suid-Afrika se aangrypendste liefdesverhoudings. Read more
| ISBN13 | 978-1415208823 |
|---|---|
| Language | Afrikaans |
| File size | 9.7 MB |
| Page Flip | Enabled |
| Publisher | Umuzi |
| Word Wise | Not Enabled |
| Print length | 519 pages |
| Accessibility | Learn more |
| Publication date | November 15, 2015 |
| Enhanced typesetting | Enabled |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form